Home
About us
Company Directory
Social Responsibility
Customers
Contact us

SERVICE CENTRES

Logistics and Freightpak
Value Express


LATEST NEWS
Value Group rolls out black empowerment deal

 

Is dit die eerste keer dat u ‘n Vurkhyser koop? 

As dit die eerste keer is wat u ‘n Vurkhyser koop dan is daar ‘n paar dinge wat u behoort te weet om seker te maak dat u nie onnodig geld spandeer nie en dat u die regte Vurkhyser koop vir die mees effektiewe operationele doeleindes. 

Vra u self die volgende vrae wanneer u ‘n vurkhyser wil koop:

  • Waarvoor benodig u die vurkhyser?
  • Onder watter omstandighede gaan u die vurkhyser gebruik?
  • Hoe swaar/groot is die objekte wat u wil oplig en vervoer?

Dit is ook belangrik om te weet waar u die vurkhyser gaan gebruik:

  • Gaan u die Vurkhyser net buitekant gebruik?
  • Gaan u dit binnehuis gebruik – byvoorbeeld in ‘n pakhuis?
  • As u ‘n Pakhuis Vurkhyser benodig dan moet u die grootte en uitleg van die pakhuis inbring in u besluitneming. Hoe hoog is die dak van die pakhuis? Sal die Vurkhyser maklik tussen die gange kan beweeg?

Ander informasie om te oorweeg wanneer u ‘n Vurkhyser koop

Die vurk lengte is baie belangrik wanneer u ‘n Vurkhyser koop. U moet seker maak dat die vurk lengte lank genoeg is vir al die goedere wat u wil oplig en vervoer. Die standaard vurk lengtes vir Vurkhysers is 42, 48, 60 en 72 duim.

Lees meer oor Vurkhyser veiligheid en Vurkhyser vrag kapasiteit.

Value Materials Handling ‘n divisie in Value Logistics LTD is die alleen verspreiders in Suid Afrika van

  • Komatsu Vurkhysers, 
  • Lancer Sideloader’s,
  • Ranger Rough Terrain Vurkhysers en
  • Powerboss Cleaning Equipment.

Gaan hier vir meer informasie oor die Vurkhysers beskikbaar by Value of kontak Value vir verdere informasie.

 
CONTACT US

MARKETS

Value (Daily)


REPORTS
August 2011 Annual Report
Results for the year 11
Download PDF (311KB)
February 2011 Annual Report
Results for the year 11
Download PDF (1.7KB)
February 11 Results
Results for the year 11
Download PDF (274KB)
February 2010 Annual Report
Results for the year 10
Download PDF (1.4KB)
August 10 Interim Results
Results for the year 10
Download PDF (285KB)
February 10 Results
Results for the year 10
Download PDF (603KB)

Want to see
past years' results?

Logistics : Moving billboards : Express : Freightpak : Truck rental : Clearing & Forwarding : Film fleet : Materials handling : Fridge fleet Copyright © All material VALUE GROUP
Internet Marketing by WSI